Agri Kultuur December / Desember 2015 | Page 34

Promosie-artikel V ergeleke met ander bewerkingstelsels, het ‘n studie van agt jaar bevind dat boere tot R1254/ha met ‘n geenbewerkingstelsel (“notill”) kan spaar. (Sien tabelle hieronder.) Die studie is deur Tino Erasmus, Monsanto se tegnologieontwikkelingsverteenwoordiger, Noordwes, onderneem. Vir dié werk het hy Monsanto se Voortreflike Ontwikkelings-toekenning ontvang. Dit is by Monsanto se hoofkantoor in die VSA deur Brett Begemann, president en hoof operasionele beampte en Hobart Beeghly, wêreldwye tegnologie-ontwikkelingsbestuur van die maatskappy, aan hom oorhandig. TABEL 1 – Vergelyking van dieselverbruik liter/ha Ploeg teenoor Geenbewerking Ploeg Land 1 Geenbewerking Bewerkingsaksie Diesel Bewerkingsaksie Liter/ ha Skoffel 6 Ploeg 26 Land 2 Diesel Liter/ ha Spuit winteronkruid 2 “Die doel van die studie was om te bepaal hoe kosteeffektief die verskillende bewerkingstelsels is. Dit kan boere help met besluitneming hoe om koste te bespaar, vog te bewaar, opbrengs te verhoog en grondbewaring toe te pas,” sê Erasmus. Skoffel onkruid 9 Skoffel saadbed 9 Spuit saadbed 2 Plant/spuit 6 Plant 6 Skoffel onkruid 9 Stikstof uitsaai 2 Drie verskillende bewerkingstelsels is met mekaar vergelyk – ploeg/skoffel (tradisionele stelsel), ploeg/spuit (minimum bewerking) en geenbewerking. Skoffel stikstof 9 Spuit: 6-blaar 2 Stroop 8 Stroop 8 Die trekker en implemente wat gebruik is, se koste is bepaal volgens die meganisasie kostetabelle van VKBkoöperasie. Die dieselverbruik met geenbewerking het elke jaar gewissel tussen 18 liter en 22 liter/ha. Met ploegbewerking het dit gewissel tussen 75 liter en 85 liter/ha. Met die styging in dieselpryse, styg die koste van ploegbewerking aansienlik. Geenbewerking het elke jaar die ander stelsels ook met opbrengste geklop. Die mieliebaster DKC80-40BR is vir die studie gebruik. Plaagbeheer het ingesluit Guardian S®, Roundup PowerMAX® en Harness® Extra EC. Ander voordele met geenbewerking, volgens die studie, sluit die volgende in:  Arbeidbesparing. Meganisasie.  Grond- en vogbewaring. Verhoogde opbrengs  Tydigheid – planttyd kan gekies word as gevolg van vog-opbouing.  Drastiese verlaging van trekker-ure. Meganisasie kostebesparing.  Maklike onkruidbeheer (Roundup Ready-tegnologie). Voetnota: Guardian S®, Roundup PowerMAX® en Harness® Extra EC is geregistreerde handelsmerke van MonsantoTechnology LLC. Lees altyd die etiket voordat jy die produk toedien. Vir nadere inligting skakel Tino Erasmus by 082 921 3602. Totaal Liter 82 22 Diesel (R14/liter) TOTAAL R 1148 TOTAAL R 308 Geenbewerking Voordeel R/ha 840 Van links: Brett Begemann, president en hoof operasionele beampte van Monsanto, Tino Erasmus en Hobart Beeghly, wêreldwye tegnologieontwikkelingsbestuur van die maatskappy