Agri Kultuur December / Desember 2015 | Page 19

100 y = 24.148Ln(x) - 119.21 Grasproduksie verlies (%) 90 2 R = 0.9888 80 70 60 50 40 30 20 10 0 0 1000 2000 3000 Bosse ha 4000 5000 6000 -1 Figuur 1. Grasproduksieverlies (%) vir verskillende slangbosdigthede diere getalle nie dienooreenkomstig verminder nie. Teoreties verklein ‘n boer dus sy plaas se oppervlakte met slangbos-indringing. middel van die bos gedruk word en die korrekte dosis korrels dan deur die pyp gestrooi word. Daar bestaan ook reeds ‘n paar boerepatente waar die korrels nog meer effektief per Chemiese beheer bos toegedien kan word, wat dit ook Alhoewel chemiese beheer duur is, boonop meer arbeids vriendelik blyk dit tans die mees doeltreffende maak (vir meer inligting google en beproefde maatreël vir die beheer ”backsaver-indringerbostoediener”). van slangbos te wees. Boere het oor Hierdie selfgepatenteerde apparaat die laaste paar jaar selfs na vore gelaat slegs byvoorbeeld drie korrels kom met ‘n paar eie oorspronklike Molopo deur, wat ook met ‘n plaschemiese middels of mengsels vir tiese pypie in die bos geplaas word. aanwending teen slangbos wat onDaar is verder boere wat ‘n vierwielgelukkig ongeregistreerd is en wat motorfiets gebruik vir die bespuiting gevolglik geweldige ekologiese van die plant. gevare mag inhou. Die geregistreerOor die laaste paar jaar is baie kritiek de chemiese middels kan in korrelformulasie of as suspensie toegedien uitgespreek teenoor die ekologiese vriendelikheid van chemiese middels word. Dit word deur die wortels om slangbos te beheer. Meeste van opgeneem, of dit kan as ‘n loofdie kritiek is ongegrond en sou nie ‘n bespuiting deur die plant se blare opgeneem word. Dit kan aangewend nadelige effek op die ekosisteem word deur lugbespuiting, ‘n trekker- gehad het as dit reg toegedien is nie, wat insluit regte hoeveelheid en gegemonteerde balkspuit of enkelhou is by die geregistreerde voorplantbehandelings met ‘n doseerskrifte, asook regte toedieningsspuit, of deur eenvoudig die korrels tegniek. Oormatige dosisse veroormet die hand in die middle van die bos te strooi. Om toediening te ver- saak grasvrektes en kaal kolle wat moeilik herstel kan word. Om skade gemaklik kan ‘n 1.2 m x 25 mm met handtoediening in digbesmette plastiese pyp met ‘n tregter voo rop gebiede te vermy moet eerder ‘n gebruik word, waar dit dan in die tegniese raadgewer gekontak word om die nodige aanpassing in die dosis te maak. Daar bestaan drempeldigthede vir bepaalde toedieningsmetodes. Indien die riglyne gevolg word kan onnodige omgewingskade verhoed word:  Met minder as 3 600 plante per hektaar is handtoediening geskik.  Met 3 600 tot 4 600 plante per hektaar is trekkerbespuiting geskik, andersins handtoediening as die terrein nie toeganklik vir trekkers is nie. Met meer as 4 600 plante per hektaar is trekkerbespuiting of lugtoediening geskik, na gelang van wat die terrein toelaat. Handtoediening in sulke digte stande kan totaal oordosering veroorsaak as die dosis nie dienooreenkomstig aangepas word nie. Sistemiese middels wat op die grond toegedien word, kan doeltreffender as loofbespuitings wees omdat dit ‘n na-werking in die grond het, wat verseker dat saailinge ook vir ‘n tydperk na behandeling (24 tot 30 maande) bestry word. Loofmiddels