AGRI KOMBUIS / KITCHEN Agri Kitchen / Agri Kombuis 2016 | Page 102

Laerskool Buffelsagsrivier QUICHE MET BOKMELK-ROOMKAAS Kors 250 ml bruismeel 250 ml gerasperde cheddar kaas (Beesmelk- of bokmelkkaas) 250 ml gesmelte botter Meng alles saam en smeer in oondvaste tertbak Vulsel Klits die volgende saam: 250 g bokmelk-roomkaas (enige geur) 500 ml melk 4 eiers Voeg by die mengsel enige van die volgende of eie keuse Gebraaide stukkies spek / kaasworsies / gaar hoender / tuna / maalvleis Vars spinasie (gekerf) Songedroogde tamaties Gebraaide ui / soetrissie Gebraaide sampioene Skep die vulsel op die kors in die terbak en bak ongeveer 20 min (tot gestol) by 180ÂșC.