100% School – Quarter 1.18 – G3

S OOL GROEP | GROUP 3 K _ CH KWARTAAL / QUARTER 1- 2018 | JAAR/YEAR 3 Nuus van en oor skole | News from and about schools HOËRSKOLE/ HIGH SCHOOLS: Pretoria Girls High | TuksSport High | Menlopark LAERSKOLE / PRIMARY SCHOOLS: Lynnwood | Pretoria-Oos | Anton van Wouw | Menlopark KLEUTERSKOLE & Gr R / NURSERY SCHOOLS & Gr R: Lynnwood | Pretoria-Oos | Anton van Wouw | Parkieland LAERSKOOL PRETORIA-OOS VERJAAR ! Behaal die 90 jaar mylpaal Laerskool Pretoria-Oos het groot feesgevier om die ge- skiedkundige dag 24 Januarie 1928 te herdenk! Die graad 7-leerders het die Roosmaryn Dameskoshuis besoek. Daar het hul ‘n simulasie uitgevoer van die ontruiming in 1958 waar daar met stoel en tafel getrek is tot by die nuwe skoolgebou. ‘n Ser- emonie is gehou in die saal met ‘n oudleerder, dr. Jackie Grobler, as gasspreker. Hy het staaltjies vertel uit vervloë dae. ‘n Hommeltuig het ‘n foto geneem van die kinders op die sportveld in ‘n 90-formasie. Wat is ‘n verjaarsdag sonder koek! Die dag is feestelik afgesluit met kolwyntjies, ‘n lang pouse en ‘n naweek wat voorlê. Trots word die Osie vlag omhoog gehou. Van links: onderhoofseun Martin Craf- ford en hoofseun Dieter Schubert, mnr Johan Gerber (skoolhoof), onderhoofdog- ter Carla Jacobsz, hoofdog- ter Feur Boegman en dr. Jackie Grobler (historikus/ geleentheidsspreker) by die feestelike kolwyntjietafel TuksSport High School’s achievements at the Tshwane South District ECP Awards 2018 Sokwakhana Zazini won the male athlete of the year award at the Tshwane South District ECP Awards 2018. Sokwakhana is a 400 m hurdles athlete and broke the U/18 world record last year. 12 MEI 2018 S M S 1 0 0 % n a 3 2 3 7 3 v i r m e e r i n l i g t i n g WWW.CA.AC.ZA Pretoria High School for Girls proudly boasts four brand new class- rooms and a brand new quad. These classrooms replace old asbestos classrooms that were torn down. A new bridge now also connects the original building with the new build- ing. The new developments have been erected in the style of the original architect, J.S. Cleland, to match the design and charm of the first build- ings which were erected in 1915. The male athlete of the year Sokwakhana Zazini (left) with Fundi Hlobo (right), who won the administrator of the year award Mooiste preprimêr in die hele wye wêreld! Dié jaar spog Laerskool Anton van Wouw se kleuterskool met graad RRRR-klassies. Die twee/drie-jarige mensies is klaar tuis in die skool- roetine. Elkeen met sy eie kussing en matrassie vat sommer sáám hulle middagslapie by die skool. Die preprimêr, wat met ’n hekkie geskei word van die laerskool, met sy boomryke terrein, mooiste klassies en vriendelike juffrouens, maak die kleuterskool spesiaal. Hier word hulle allerhande slimdinge speel-speel geleer om reg te wees vir die laerskool. Geen wonder die ma’s huil meer as boetie of sussie graad 1 toe kom want geen graad 1’tjie stort ’n traan nie... hulle word so mooi voorberei in dié kleuterskool. The Margaret Roberts Quad with the original building on the right and the new building on the left joined by a bridge Pragtige prentjies van die graad R-Wouw- tjies. Van links: Anouk Terblance, Emmi- Fay Butler, Carla van den Berg en Mekayla Odendaal CENTURION OPEDAG Building bridges for the future KLERKSDORP RUSTENBURG WITBANK BELLVILLE ONSEKER?? ONS HET DIE ANTWOORD V O L T Y D S E P R O G R A M M E Natuurbestuur • Gasvryheidsbestuur • Toerismebestuur Sportbestuur •Persoonlike Afrigting Bemarking & Skakelwese • Besigheidsbestuur • Kantoorbestuur Grafiese Webontwerp • Programmering • Rekenaartegnologie Elektroniese Ingenieurswese • Ambag N1-3 • Strukturele Tekene Finansiële Rekeningkunde • Boekhouding I R Somatologie • Haarkappery I N V U O N Vroeë Kinderontwikkeling R Y F 2 0 19 S K Geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as ’n private hoër onderwysinstelling,kragtens die Wet op Hoër Onderwys, No.101 van1997. Registrasiesertifikaat no 2001/HE07/003 en is voor- waardelik geregistreer as ’n privaat kollege in terme van seksie 31(3) van die Voorgesette Onderwys Wet regulasie 12(4)(b) om Report 191/190 gelyste deel-kwalifikasies, aan te bied tot en met 31 Desember 2022. Registrasienommer: 2016/FE07/006 * Geakkrediteer by Umalusi, Raad vir Gehaltebeheer in Verdere Onderwys en Opleiding. Akkreditasie no: 15FET0200014